Waterbessie
Die waterbessie (Syzygium cordatum) is 'n middelgroot boom wat aan die ooskus van Suid-Afrika en veral in KwaZulu-Natal voorkom. Dit kom ook in Mpumalanga, Limpopo en Zimbabwe voor. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys.[1] Die boom se FSA-nommer is 555.[2][3]
Waterbessie | |
---|---|
Waterbessie (Syzygium cordatum) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Myrtaceae |
Genus: | Syzygium |
Spesie: | S. cordatum
|
Binomiale naam | |
Syzygium cordatum (Hochst.)
|
Fotogalery
wysigVerwysings
wysig- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 182. ISBN 978-1-77007-759-1.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Syzygium cordatum. |
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- http://redlist.sanbi.org/species.php?species=2948-1