Waterkatstert
plant spesie
Die waterkatstert (Bulbinella nutans) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom vanaf Augustus tot September. Die struik is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die blomme is roomkleurig tot geel van kleur en die struik word tot 80 cm hoog.
Waterkatstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. nutans
|
Binomiale naam | |
Bulbinella nutans (Thunb.) T.Durand & Schinz, (1894)
| |
Sinonieme | |
|
In Engels staan die plant bekend as die march bulbinella. Dit spesie het ook twee subspesies:
- Bulbinella nutans subsp. nutans
- Bulbinella nutans subsp. turfosicola (P.L.Perry) P.L.Perry
Sien ook
wysigBronne
wysig- REDLIST Sanbi
- Biodiversity explorer
- John Charles Manning: Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies. ISBN 978 1 920217 01 3
- Plants of the World Online