Waterkloofrif
Waterkloofrif is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Waterkloofrif is geleë tussen Waterkloof, Erasmusrand, Monument Park en Pierre van Ryneveldpark.
Waterkloofrif | |
---|---|
Toneel in Waterkloofrif | |
Koördinate: 25°48′44″S 28°14′40″O / 25.81222°S 28.24444°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,05 km2 (2,34 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 136 |
• Digtheid | 1 345/km2 (3 480/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 67.2% |
• Indiërs/Asiërs | 1.5% |
• Bruin mense | 1.5% |
• Swart mense | 27.7% |
• Ander | 2.1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 45.9% |
• Engels | 31.7% |
• Noord-Sotho | 3.8% |
• Tswana | 3.0% |
• Ander | 15.7% |
Poskode (strate) | 0181 |
Skakelkode | 012 |
Die woonbuurt huisves onder andere luukse buitelandse ambassadeurswonings en ministeriële ampswonings van die staat.[2]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Waterkloofrif". Sensus 2011.
- ↑ "Só stroop ministers en adjunkte eiendom". Netwerk24. 20 September 2024. Besoek op 20 September 2024.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.