Erasmusrand

voorstad van Pretoria, Suid-Afrika

Erasmusrand is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Erasmusrand is geleë tussen Erasmuskloof en Waterkloofrif.

Erasmusrand
Die Erasmuskasteel of ou Spookhuis (1903)
Die Erasmuskasteel of ou Spookhuis (1903)
Erasmusrand is in Gauteng
Erasmusrand
Erasmusrand
 Erasmusrand se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°48′29″S 28°15′13″O / 25.80806°S 28.25361°O / -25.80806; 28.25361
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal0,90 km2 (0,35 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 045
 • Digtheid1 161/km2 (3 010/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense78.1%
 • Indiërs/Asiërs1.8%
 • Bruin mense0.8%
 • Swart mense16.6%
 • Ander2.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 61.9%
 • Engels 26.2%
 • Sotho 2.1%
 • Ander 9.8%
Poskode (strate)
0181
Skakelkode012

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Erasmusrand". Sensus 2011.