Erasmuskloof
voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika
Erasmuskloof is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Erasmuskloof is geleë tussen die woonbuurte Elarduspark, Erasmusrand, Constantiapark en Wingate Park.
Erasmuskloof | |
---|---|
Die Erasmuskasteel of ou Spookhuis (gebou in 1903) | |
Koördinate: 25°48′52″S 28°16′0″O / 25.81444°S 28.26667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,01 km2 (1,55 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 406 |
• Digtheid | 1 348/km2 (3 490/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 73.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.9% |
• Bruin mense | 1.7% |
• Swart mense | 21.9% |
• Ander | 1.9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 63.1% |
• Engels | 18.2% |
• Noord-Sotho | 2.8% |
• Tswana | 2.7% |
• Ander | 13.2% |
Poskode (strate) | 0181 |
Skakelkode | 012 |
Die voorstad is bekend vir sy uitsig op die Erasmuskasteel (foto regs), of die ou Spookhuis, wat reeds in 1903 daar verrys het. Die hedendaagse inkopiesentrum staan dan ook bekend as Castle Walk.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Erasmuskloof". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.