Wingate Park
Wingate Park is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Wingate Park is geleë tussen die woonbuurte Erasmuskloof, Elarduspark, Moreletapark en Pierre van Ryneveldpark.
Wingate Park | |
---|---|
Koördinate: 25°49′38″S 28°16′3″O / 25.82722°S 28.26750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,51 km2 (1,36 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 099 |
• Digtheid | 883/km2 (2 290/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 79.4% |
• Indiërs/Asiërs | 1.1% |
• Bruin mense | 2.2% |
• Swart mense | 17.2% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 67.9% |
• Engels | 19.6% |
• Zoeloe | 2.2% |
• Noord-Sotho | 2.1% |
• Ander | 8.2% |
Poskode (strate) | 0153 |
Poskode (posbusse) | 0181 |
Skakelkode | 012 |
Wingate Park was vir 'n lang ruk (1970 - 1990) die verste uitbreiding van Suidoos-Pretoria, maar is nou ten volle "toegevou" soos nuwe woongebiede steeds verder vanaf die stadskern van Pretoria uitbrei.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Wingate Park". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.