Moreletapark is 'n groot voorstad van Pretoria, Suid-Afrika. Moreletapark is sowat 12 kilometer (7 myl) suidoos van die middestad tussen die woonbuurte Constantiapark, Garsfontein en Wingate Park geleë.

Moreletapark
Moreletapark is in Gauteng
Moreletapark
Moreletapark
 Moreletapark se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°49′20″S 28°17′20″O / 25.82222°S 28.28889°O / -25.82222; 28.28889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal10,01 km2 (3,86 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal27 539
 • Digtheid2 751/km2 (7 130/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense73.7%
 • Indiërs/Asiërs1.8%
 • Bruin mense1.6%
 • Swart mense22.1%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 62.9%
 • Engels 20.8%
 • Tswana 2.7%
 • Zoeloe 2.6%
 • Ander 11.1%
Poskode (strate)
0181
Poskode (posbusse)
0044
Skakelkode012

Volgens die 2011-sensus het dit 27 539 inwoners gehad.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Moreletapark". Sensus 2011.


  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.