Maytenus cordata
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Watersybas)
Die watersybas (Maytenus cordata) is 'n boom wat hoort tot die genus Maytenus. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.
Watersybas | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Celastrales |
Familie: | Celastraceae |
Genus: | Maytenus |
Spesie: | M. cordata
|
Binomiale naam | |
Maytenus cordata (E.Mey. ex Sond.) Loes., (1942)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 398.3.[1]