Watsonia canaliculata
plant spesie
Watsonia canaliculata is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal en kom voor in die Middeland. Die plant het 70% van sy habitat afgestaan aan die aanplant van plantasies, landbou aktiwiteite en indringerplante. Laasgenoemde bly 'n groot bedreiging.
Watsonia canaliculata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Watsonia |
Spesie: | W. canaliculata
|
Binomiale naam | |
Watsonia canaliculata Goldblatt, (1989)
|