Watsonia marginata

plant spesie

Watsonia marginata is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap.

Kanolpypie of rooipypie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Watsonia
Spesie:
W. marginata
Binomiale naam
Watsonia marginata
(L.f.) Ker Gawl., (1802)
Sinonieme
  • Antholyza marginata (L.f.) Page ex Steud.
  • Gladiolus glumaceus Thunb.
  • Gladiolus marginatus L.f.
  • Ixia sceptrum Baker
  • Ixia marginata (L.f.) Aiton
  • Neuberia marginata (L.f.) Eckl.
  • Watsonia alba Arderne
  • Watsonia glumacea (Thunb.) Asch. & Graebn.
  • Watsonia marginata var. minor Ker Gawl.

Galery

wysig

Bronne

wysig