Watsonia wilmsii
plantspesie
Watsonia wilmsii is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort. Die plant is endemies aan Mpumalanga en kom voor op die Drakensberg-eskarp oos van Lydenburg. Dit het 'n voorkomsgebied van 812 km2 en het habitat verloor aan die aanplant van plantasies; die bedreiging bestaan nie meer nie omrede die oorblywende subpopulasies in beskermde gebiede is. Die plant word gevind op bergagtige gras, hellings op hoogtes van 1 500 m.
Watsonia wilmsii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Watsonia |
Spesie: | W. wilmsii
|
Binomiale naam | |
Watsonia wilmsii L.Bolus, (1926)
|