Werner Bergengruen

Werner Max Oskar Paul Bergengruen (* 16 September 1892 in Riga, Lyfland; † 4 September 1964 in Baden-Baden, Duitsland) was 'n Duits-Baltiese skrywer. Bergengruen het met sy liriek, maar veral ook met sy historiese romans en verhale bekendheid verwerf.

Werner Bergengruen
Werner Bergengruen
Portret deur Emil Stumpp (1929)
Gebore
Werner Max Oskar Paul Bergengruen

16 September 1892
Sterf4 September 1964 (op 71)
NasionaliteitVlag van Duitsland Duitsland
BeroepDigter en skrywer
EggenootCharlotte Hensel