Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2010
Sperdatum: |
---|
1 Februarie 2010 |
- Ondersteun - A good article - Ben Bezuidenhout (kontak) 11:29, 1 Januarie 2010 (UTC)
- Gekant - Hierdie artikel is nog onder bewerking. This article is still under construction. --Voyageur (kontak) 16:22, 1 Januarie 2010 (UTC)
- Inderdaad: ek sou graag nog iets oor ekonomie, kultuur en politiek wil sien voordat dit 'n voorbladartikel word. Anrie (kontak) 08:32, 18 Januarie 2010 (UTC)
Sperdatum: |
---|
21 Julie 2009 |
- Ondersteun - Bezuidenhout (kontak) 14:16, 21 Junie 2009 (UTC)
- Gekant - Moet eers nog deur 'n ander gebruiker geproeflees word. Anrie (kontak) 07:54, 9 Julie 2009 (UTC)
- Ondersteun --Elnegrojose (kontak) 19:46, 21 Augustus 2009 (UTC)
- Ondersteun — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 19:34, 14 September 2009 (UTC)
- Gekant - Daar is nog heeltemal te veel foute in hierdie artikel. Dis nodig dat iemand wat kennis van skaak het die artikel deurlees. Ek is self 'n skaakspeler en ek wil probeer om al die foute te korrigeer, maar dit sal 'n tydjie duur. Tappancs (kontak) 16:13, 20 September 2009 (UTC)
- As die artikel verder versorg gaan word, laat ek hom maar vir eers dan hier. Anrie (kontak) 10:59, 18 Oktober 2009 (UTC)
Kommentaar - Ek voel werklik dat ons van outeurs kan verwag dat genomineerde artikels geldige voorbladkandidate is en dat hierdie bladsy nie 'n "versoek om proeflees en versorging"-blad is nie. Ek vind dit ongelooflik dat die artikel in sy destydse vorm hier genomineer is, dit terwyl dit ryklik voorsien was van feitelike foute, spel- en tikfoute en verkeerd vertaalde of onvertaalde terms. Ek bekommer my ook oor hoeveel gebruikers artikels nomineer/ondersteun sonder om die artikel aandagtig deur te lees. 'n Lang artikel met mooi prentjies is geensins outomaties 'n voorbladartikel nie. Anrie (kontak) 10:05, 12 April 2010 (UTC)
- Vraag Is die Artikel nou 'n Voorbladartikel? -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:30, 14 November 2010 (UTC)
Sperdatum: |
---|
17 Maart 2010 |
- Ondersteun - Anrie (kontak) 15:56, 17 Februarie 2010 (UTC)
- Ondersteun - Ben Bezuidenhout (kontak) 16:06, 17 Februarie 2010 (UTC)
- Ondersteun --RAM (kontak) 09:40, 18 Februarie 2010 (UTC)
- Gekant - --Voyageur (kontak) 17:06, 18 Februarie 2010 (UTC) Hierdie onderwerp vereis 'n meer probleemgerigte benadering. In sy huidige vorm bevat die artikel verouderde inligting en gee 'n verkeerde en misleidende indruk oor die eienskappe van biodiesel. Hierdie biobrandstof is intussen veral in Europa in omstredenheid gedompel, en sy gebruik het selfs afgeneem nadat regeringssubsidiëring verminder is en pryse tydelik bo dié van fossiele dieselbrandstof gestyg het. Sowel Europese regeringsinstellings soos die Duitse Departement van Omgewingsake asook beduidende nie-regeringsorganisasies soos Greenpeace en die Evangelies-Lutherse Kerk van Duitsland/Brot für die Welt het hulle openlik teen die gebruik van biodiesel uitgespreek. Dit is net soos diesel 'n gevaarlike karsinogeen, en die verbouing van gewasse vir die biodieselbedryf bedreig reënwoude in Derde Wêreldlande en veroorsaak stygende voedselpryse en honger vir miljoene mense.
- Voyageur, miskien kan ons jou oorreed om hierdie inligting by die artikel by te werk, of ten minste die plekke waar jy hierdie inligting vandaan haal hier of op die besprekingsblad daar te noem, dan kan een van ons dit doen. Ek voel daar is baie moeite gedoen met die artikel en is bereid om te skaaf om die inligting meer op datum te bring. Anrie (kontak) 16:15, 6 Maart 2010 (UTC)
- Hier is 'n aantal interessante skakels wat ek reeds geboekmerk het. Ek het tot dusver net nie genoeg tyd gehad om hierdie inligting te lees nie, maar sal binne die volgende paar dae daarmee begin. --Voyageur (kontak) 17:53, 6 Maart 2010 (UTC)
- www.regenwald.org: Agrarwahn
- www.regenwald.org: Agrarenergie - Q&A (in Duits)
- Biodiesel (in Duits)
- www1.adac.de: Biodiesel (RME) - Raps im Tank (in Duits)
- Biodiesel Magazine (in Engels)
- www.handelsblatt.com: Biodiesel - Hoch geklettert und tief gefallen (in Duits)
- Biodiesel in death bed in Germany because of taxes
- Zeit Online: Biodiesel und Ethanol - Gift für Brasiliens Regenwald (in Duits) - 'n Gesaghebbende weekblad - uitstekende bron vir bydraers wat Duits verstaan.
- www.greenpeace.de: Biodiesel - Mogelpackung auf Kosten der Umwelt (in Duits)
- Brot für die Welt: Agrotreibstoff
- Le Monde diplomatique: Sprit vom Acker
Sperdatum: |
---|
4 Julie 2010 |
- Ondersteun -- AJona1992 (kontak) 23:32, 4 Julie 2010 (UTC)
- Gekant -- Nie geskik as voorbladartikel nie. Niemand kan enigiets wys word deur hierdie artikel te "lees" nie. 41.145.10.167 11:23, 5 Julie 2010 (UTC)
- Gekant -- nie nodig om meer te sê. Arno (kontak) 12:34, 5 Julie 2010 (UTC)
- Gekant: die artikel vergelyk nie met ons ander voorbladartikels in die huidige versameling nie. — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 21:23, 5 Julie 2010 (UTC)
Sperdatum: |
---|
16 November 2010 |
- Ondersteun -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 17:45, 16 Oktober 2010 (UTC)
- Gekant - Die artikel is nog onvolledig. --Voyageur (kontak) 13:06, 18 Oktober 2010 (UTC)
- Kommentaar - Ja, die Artikel het 'n gaping in die Geskiedenisafdeling tussen 1960 en nou. Of is daar meer gapings? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 07:01, 19 Oktober 2010 (UTC)
- Geskiedenis, kultuur, ...--Voyageur (kontak) 19:35, 19 Oktober 2010 (UTC)
- Vraag Kan iemand die gapings in die Geskiedenisafdeling en die vermiste kultuurafdeling bywerken om die Artikel te volledig? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:30, 31 Oktober 2010 (UTC)
- Ek het die afdeelings Geskiedenis, kultuur en politiek bygewerk. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:30, 7 November 2010 (UTC)
- Vraag Is die Artikel nou 'n Voorbladartikel? -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:30, 14 November 2010 (UTC)
Sperdatum: |
---|
17 November 2010 |
- Ondersteun -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 16:57, 17 Oktober 2010 (UTC)
- Gekant - Die artikel is nog onvolledig. --Voyageur (kontak) 13:06, 18 Oktober 2010 (UTC)
- Kommentaar - Ja, die Artikel het 'n groete gaping in die Geskiedenisafdeling tussen die ontdekking/kolonisasie en nou. Of is daar meer gapings? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 07:01, 19 Oktober 2010 (UTC)
- Geskiedenis, kultuur, ... --Voyageur (kontak) 19:34, 19 Oktober 2010 (UTC)
- Vraag Kan iemand die gapings in die Geskiedenisafdeling en die vermiste kultuurafdeling bywerken om die Artikel te volledig? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:30, 31 Oktober 2010 (UTC)
Sperdatum: |
---|
17 November 2010 |
- Ondersteun -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 16:57, 17 Oktober 2010 (UTC)
- Gekant - Die artikel is nog onvolledig. --Voyageur (kontak) 13:06, 18 Oktober 2010 (UTC)
- Kommentaar - Ja, die Artikel het 'n groete gaping in die Geskiedenisafdeling tussen die hansetyd en nou. Of is daar meer gapings? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 07:01, 19 Oktober 2010 (UTC)
- Geskiedenis, moontlik ook kultuur... --Voyageur (kontak) 19:35, 19 Oktober 2010 (UTC)
- Vraag Kan iemand die gapings in die Geskiedenisafdeling en die vermiste kultuurafdeling bywerken om die Artikel te volledig? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:30, 31 Oktober 2010 (UTC)
Sperdatum: |
---|
1 Desember 2010 |
- Ondersteun -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:30, 31 Oktober 2010 (UTC)
- Gekant: die artikel is nog onvolledig en daar is vertalings- en ander taalkwessies (bv. vakterminologie) wat na gekyk moet word. Tevens is die artikel hewig ongebalanseerd met groot seksies wat skaars relevant is terwyl ander, belangriker, aspekte van die metaal nie gedek word nie. — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 22:24, 31 Oktober 2010 (UTC)