Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/1 Desember
1 Desember: Uniedag in Roemenië (1918), Wêreldvigsdag
- 1822 – Pedro I word as die eerste keiser van Brasilië gekroon.
- 1958 – Die kolonie van Ubangi-Shari word 'n outonome gebied binne die Franse Gemeenskap en neem die naam Sentraal-Afrikaanse Republiek aan.
- 1991 – Die Oekraïne verkry sy onafhanklikheid van die Sowjetunie.
- 1998 – Die Suid-Afrikaanse Wet op basiese diensvoorwaardes 75 van 1997 tree in werking.
- 2007 – Oorlede: Elisabeth Eybers, bekroonde Afrikaanse digteres.