Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/30 Augustus
30 Augustus: Oorwinningsdag in Turkye (1922).
- 1862 – Amerikaanse Burgeroorlog: Die tweede Slag van Bull Run vind plaas.
- 1900 – Tweede Vryheidsoorlog: 2 000 Britse gevangenes in Nooitgedacht word vrygelaat.
- 1980 – Poolse werkers verkry die reg om te staak en om aan onafhanklike vakunies te behoort in hulle stryd teen die Kommunistiese regeerders.
- 1982 – Die leier van die Palestynse Bevrydingsorganisasie, Jasser Arafat, word ná meer as 'n dekade uit Beiroet, Libanon, gedwing.
- 1992 – Michael Schumacher wen sy eerste Formule Een-wedren by die Belgiese Grand Prix.