Wikipediabespreking:Hoe kan ek help?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Hoe kan ek help?-bladsy bespreek word. |
|||
|
|
Daaglikse bladtrekke van Wikipedia:Hoe kan ek help?
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Neville Alexander-prestige-eerbewys: Nominasie tot 14 Augustus!
wysigBeste Afrikaanstalige Wikipedianers, om hierdie Wikipedia te help, kan ons hom nomineer vir die b.g. prijs van die taalmuseum. Hierdie wikipedia is nie groot nie, maar 40.000 artikels is 'n prestasie!
Ek is Nederlander en het baie probleme op Afrkaans die benoemingsvorm perfekt en oortuigend uit te vul. Kan 'n Afrikaanstalige hier asseblief help?
'n Projek vir die prysgeld van 20.000 rand is maklik te bedenk: die Afrikaanstalige fakulteite en hoerskole sistematies te benader om alle studente en leerlings te motiveer af.wikipedia.org te gebruik, artikels te skryf, te vertaal en te korrigeer.Opzwartbeek (kontak) 11:36, 14 Augustus 2016 (UTC)
Opdateer
wysigNou al 20 jaar oud - kyk verouderde byskrif by prentjie. Ek kan nie hier wysig nie. JMK (kontak) 20:54, 27 Augustus 2022 (UTC)
- Dankie JMK, ek het dit reggemaak. Aliwal2012 21:12, 27 Augustus 2022 (UTC)