Die Wildebeesrivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit vloei deur die dorpie Ugie en is 'n sytak van die Tsitsarivier. Dit vorm deel van die Umzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.

Wildebeesrivier
Inxurivier
Oorsprong Suidelike Drakensberge
Monding Tsitsarivier
Stroomgebied Suid-Afrika
Monding-hoogte 1 260 m
Ligging van Wildebeesrivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Wildebeesrivier
Wildebeesrivier
Koördinate: 31°9′1″S 28°19′51″O / 31.15028°S 28.33083°O / -31.15028; 28.33083Koördinate: 31°9′1″S 28°19′51″O / 31.15028°S 28.33083°O / -31.15028; 28.33083

Eksterne skakelWysig