Wilhelm Conrad Röntgen (27 Maart 184510 Februarie 1923) was 'n Duitse fisikus wat op 8 November 1895 die eerste elektromagnetiese-bestraling in die golfspektrum, nou bekend as x-strale, geproduseer en waargeneem het. As erkening vir die ontdekking het hy die eerste Nobelprys vir fisika in 1901 ontvang.[1]

Wilhelm Röntgen
Roentgen2.jpg
Wilhelm Röntgen in 1900
Gebore
Wilhelm Conrad Röntgen

27 Maart 1845
Lennep, Ryn-Provinsie, Koninkryk Pruise (tans Remscheid, Noordryn-Wesfale, Duitsland)
Sterf10 Februarie 1923 (op 77)
NasionaliteitDuits
Alma materETH Zürich
Universiteit van Zürich
Bekend virX-strale
ToekenningsRumford-medalje (1896)
Elliott Cresson-medalje (1897)
Nobelprys vir fisika (1901)
Handtekening
Wilhelm Röntgen signature.svg

VerwysingsWysig

  1. "The Nobel Prize in Physics 1901" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2018. Besoek op 8 Oktober 2017.

Eksterne skakelsWysig