Willem Hendrik van den Bos
Willem Hendrik van den Bos (25 September 1896, Rotterdam – 30 Maart 1974) was 'n Suid-Afrikaanse sterrekundige. Hy verwerf sy doktorsgraad in Leiden en werk daarna direk by die Uniesterrewag in Johannesburg. In 1927 word hy aangestel as hoof-assistent en in 1941 as Unie-sterrekundige, 'n pos wat hy tot en met sy aftrede beklee. Hy was 'n wêreldleier oor dubbelsterre. Hy was aangestel as President van die kommissie om dubbelsterre te studeer deur die Internasionale Sterrekundige Unie.
Willem Hendrik van den Bos | |
Gebore | Rotterdam, Nederland | 25 September 1896
---|---|
Oorlede | 30 Maart 1974 (op 77) Johannesburg, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Vakgebied | Sterrekunde |
Alma mater | Universiteit van Leiden |
Doktorale promotor(s) | Willem de Sitter |