William Paterson
William Paterson (1755 – 1810) was 'n Britse reisiger en plantkundige. Hy is in 1755 gebore en sluit by die Britse leër aan. Hy word gou 'n vooraanstaande plantkundige. Om dié rede besoek hy die Nederlandse Kaapkolonie in 1777. Hy bly twee jaar daar en onderneem vier ekspedisies. Een daarvan vergesel hy vir Jacob Gordon toe laasgenoemde die Oranjerivier sy naam gegee het. Hy het ook 'n groot gebied in die Oos-Kaap verken. Hy is oorlede in 1810.
William Paterson | |
1ste Kommandant by Port Dalrymple
| |
Ampstermyn 16 Februarie 1804 – 24 Maart 1808 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
---|---|
Opgevolg deur | John Brabyn |
Luitenant-goewerneur van Nieu-Suid-Wallis
| |
Ampstermyn 13 Desember 1794 – 1 September 1795 | |
Voorafgegaan deur | Francis Grose |
Opgevolg deur | Vakansie |
Ampstermyn 24 Maart 1806 – 1 Januarie 1808 | |
Voorafgegaan deur | Vakansie |
Opgevolg deur | George Johnston |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Montrose, Skotland | 17 Augustus 1755
Sterf | 21 Junie 1810 (op 54) Op see aan boord van die HMS Howe by Kaap Hoorn |
Eggenoot/-note | Elizabeth Driver |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Verenigde Koninkryk |
Diens/Tak | Britse Leër |
Jare in diens | 1781–1810 |
Rang | Kolonel |
Eenheid | 98ste Regiment van Foot 73ste Regiment van Foot |
Die standaard skrywerafkorting Paterson word gebruik om William Paterson as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam genoem word.
Sien ook
wysigBron
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie William Paterson.