Winternest Landbouhoewes

nedersetting sentraal-oos in die hoofplek Akasia

Winternest Landbouhoewes is 'n nedersetting sentraal-oos in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Winternest het ongeveer 2 370 inwoners van gemengde kultuur in 2011 gehad.

Winternest LH
Hoewes
Winternest LH is in Gauteng
Winternest LH
Winternest LH
 Winternest LH se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°39′10″S 28°07′36″O / 25.65278°S 28.12667°O / -25.65278; 28.12667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal2,44 km2 (0,94 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 370
 • Digtheid971/km2 (2 510/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense27.6%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense1.9%
 • Swart mense69.2%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 27.6%
 • Tswana 17.9%
 • N/S-Sotho 16.2%
 • Engels 13.7%
 • Ander 15.7%
Poskode (strate)
0182
Poskode (posbusse)
0201
Skakelkode012

Winternest LH lê weerskante van die Platinumhoofweg, met Clarina aan sy noordekant en Hesteapark aan sy oostekant.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Winternest LH". Sensus 2011.


  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.