Wit Monumente van Wladimir en Soezdal
Die Wit Monumente van Wladimir en Soezdal (Russies: Белокаменные памятники Владимира и Суздаля) is die naam van ’n Unesco-wêrelderfenisgebied in Rusland. Dit sluit agt Middeleeuse kalksteenmonumente van Zalesje, ’n historiese Russiese streek, in:
- Die Mariahemelvaart-katedraal in Wladimir (1158-'60, 1185-'89);
- Die Goue Poort in Wladimir (1158-'64);
- Die Katedraal van Sint Demetrius in Wladimir (1194-'97);
- Die kasteel van Andreas die Vrome in Bogoljoebowo (1158-'65);
- Die Kerk van die Voorspraak aan die Nerl in Bogoljoebowo (1165);
- Die Soezdalse Kremlin met die Katedraal van die Herkoms in Soezdal (1222-'25, aangebou in die 16de eeu);
- Die Sint Jefimijef-klooster in Soezdal (meestal 16de eeu);
- Die Kerk van Boris en Gleb in Kideksja (1152).
Wit Monumente van Wladimir en Soezdal* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Posisie van die Wit Monumente van Wladimir en Soezdal in Rusland | |
Koördinate: 56°09′00″N 40°25′00″O / 56.15000°N 40.41667°O | |
Lande | Rusland |
Tipe | Kultureel |
Kriteria | i, ii, iv |
Verwysings | 633-644 |
Streek† | Europa |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1992 (16de Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Verwysings
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wit Monumente van Wladimir en Soezdal.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia-artikel vertaal