Delosperma herbeum
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Witbergvygie)
Die witbergvygie (Delosperma herbeum) is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is inheems in Botswana, Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, Mpumalanga, Noordwes en die Vrystaat voor.
Witbergvygie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Delosperma |
Spesie: | D. herbeum
|
Binomiale naam | |
Delosperma herbeum (N.E.Br.) N.E.Br., (1926)
| |
Sinonieme | |
|