Witkatstert
plantspesie
Die witkatstert (Bulbinella cauda-felis) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die struik is endemies aan die Noord- en Wes-Kaap. Die blomme is wit van kleur.
Witkatstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. cauda-felis
|
Binomiale naam | |
Bulbinella cauda-felis (L.f.) T.Durand & Schinz, (1894)
| |
Sinonieme | |
|
In Engels staan die plant bekend as die Cat's tail bulbinella.