Witpoort, Noordwes
Witpoort is 'n hoofsaaklik wit nedersetting in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Dit is aan die R504-pad halfpad tussen Wolmaransstad en Leeudoringstad geleë.
Witpoort | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 27°10′20″S 26°07′31″O / 27.17222°S 26.12528°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr Kenneth Kaunda |
Munisipaliteit | Maquassi Hills |
Stigting | 1822 |
Oppervlak | |
• Totaal | 26,52 km2 (10,24 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 259 |
• Digtheid | 10/km2 (30/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 94.6% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 3.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 93.4% |
• Tswana | 4.6% |
• Engels | 1.5% |
• Ander | 6.6% |
Poskode (strate) | 2640 |
Poskode (posbusse) | 2640 |
Skakelkode | 018 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Witpoort". Sensus 2011.