Wuhu
Wuhu (Chinees: 芜湖) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 3 842 100 in 2010. Die stad is in die ooste van China, 95 kilometer suidwes van Nanjing aan die Yangtze geleë.
Wuhu 芜湖 | |
---|---|
Stad | |
Die Zhong Jiang-pagode in Wuhu. | |
Koördinate: 31°22′12″N 118°23′33″O / 31.37000°N 118.39250°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Anhui |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Chen Shulong (陈树隆) |
• Burgemeester | Yang Jiongnong(杨静农) |
Oppervlak | |
• Stad | 5 988 km2 (2 312 vk. myl) |
• Stedelik | 1 064 km2 (411 vk. myl) |
• Metro | 4 924 km2 (1 901 vk. myl) |
Hoogte | 7,9 m (26 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 3 842 100 |
• Digtheid | 640/km2 (1 700/vk. myl) |
• Stedelik | 1 450 000 |
• Stedelike digtheid | 1 400/km2 (3 500/vk. myl) |
• Metro | 2 400 000 |
• Metrodigtheid | 490/km2 (1 300/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 0553 |
Webwerf | wuhu.gov.cn |
Wuhu grens in die suidooste aan Xuancheng, in die suidweste aan Chitsjou en Tongling, in die noordweste aan Hefei en in die noordooste aan Ma'ansjan.