Wupperthal-spinnekopbos
Spesie van die spinnekopbosse
Die Wupperthal-spinnekopbos (Serruria flava) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie, wat kritiek bedreig is, is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die noordelike Sederberg naby Wupperthal voor. Die struik blom van Augustus tot Oktober.
Wupperthal-spinnekopbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Serruria |
Spesie: | S. flava
|
Binomiale naam | |
Serruria flava Meisn., (1856)
|
In Engels staan dit as die Wupperthal spiderhead bekend.
Bronnelys
wysig