Wynand Strydom (gebore Wynand Wilhelm Strydom op 24 November 1975 in Pretoria) is 'n Afrikaanse sanger met 'n diep basstem. Hy matrikuleer in 1993 van die Hoërskool Oos-Moot. Van sy treffers sluit in Katrina en Sally Williams Nougat.[1]

Wynand Strydom
GeboortenaamWynand Wilhelm Strydom
Gebore24 November 1975 (1975-11-24) (48 jaar oud)
Pretoria, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
Webwerfwynandstrydom.co.za

Strydom is op 4 April 2010 met sy verloofde en medesanger Chereé in die eg verbind.[2]

Diskografie

wysig
  • Wynand & Chereé (3 CD stel)
  • Vasgevang In My, 2008 MAROELA
  • Dit is ons lewe, saam met Chereé, 2007 LEO MUSIEK/FANTASIA
  • Pyltjies innie sand CD/boek, saam met Francis Grobler, 2007 GRIFFEL MEDIA
  • Pamperlang, 2006 MAROELA
  • Koos wie?, MAROELA
  • Anders & Hoekom 2CD, MAROELA
  • Anders, 2003 MARGO BOOKS

Verwysings

wysig
  1. musicians.co.za Geargiveer 21 Junie 2008 op Wayback Machine, besoek op 30 Maart 2010.
  2. 'n Liefde soos in drome Geargiveer 27 April 2020 op Wayback Machine, jouwêreld e-tydskrif, Februarie 2010, Jaargang 2 Uitgawe 7.

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig