Chereé

Suid-Afrikaanse country-sangeres

Chereé (gebore Cheree Desiree Large op 27 Mei 1979) is 'n Afrikaanse country-sangeres. Haar debuutalbum, Chereé, is in 1999 uitgegee. Van haar treffers sluit in Mamma, Jy het my Hart Gesteel en Dertig Dae In Die Somer.[1]

Chereé
Gebore27 Mei 1979 (1979-05-27) (45 jaar oud)
GenresCountry
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
Jare aktief1999 – nou
Webwerfwww.cheree.co.za

Sy is op 4 April 2010 met haar verloofde en medesanger Wynand Strydom in die eg verbind.[2]

Diskografie

wysig
  • 1999: Chereé
  • 2002: Smile
  • 2005: Mamma
  • 2009: In my drome
  • 2007: Dit is ons lewe, saam met Wynand Strydom
  • 2007: Country Girl
  • Wynand & Chereé
  • Die lewe is Soos 'n liedjie

Verwysings

wysig
  1. "www.cheree.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2009. Besoek op 30 Maart 2010.
  2. 'n Liefde soos in drome Geargiveer 27 April 2020 op Wayback Machine, jouwêreld e-tydskrif, Februarie 2010, Jaargang 2 Uitgawe 7.


Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig