Xysmalobium

Plantgenus

Xysmalobium (bitterwortels) is ’n genus struike wat inheems aan Afrika is maar dit kom nie in Madagaskar voor nie. Dit behoort tot die familie Apocynaceae.

Bitterwortels
Xysmalobium undulatum var. undulatum
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Tribus: Asclepiadeae
Genus: Xysmalobium
R.Br., (1810)
Spesies

Sien teks.

Sinonieme
  • Pachyacris Schltr.

Spesies

wysig

Daar is 40 spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

wysig