Y Sagittarii
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Y Sagittarii is ’n veranderlike ster in die sterrebeeld Boogskutter (Sagittarius). Dit is ’n Cepheïed met ’n skynbare magnitude van 5,77 en is die derde helderste ster in die sterrebeeld, naas X Sagittarii en W Sagittarii. Dit is sowat 1 293 ligjare van die Son af.
Y Sagittarii | ||||
Sterrebeeld | Boogskutter | |||
Spektraaltipe | F8II | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 18h 21m 22.99s | |||
Deklinasie | -18° 51′ 35.9″ | |||
Skynmagnitude (m) | 5,76 | |||
Absolute magnitude (M) | -3,26 | |||
B-V-kleurindeks | 0,82[1] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 2,3 | |||
Radius (R☉) | 24 | |||
Ligsterkte (L☉) | 700 | |||
Ouderdom (jaar) | 330 miljoen[2] | |||
Temperatuur (K) | 6 100[2] | |||
Afstand (ligjaar) | 293 | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,02[3] | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | Cepheïed[1] | |||
Ander name | ||||
57 G. Sgr, BD−18° 4926, HD 168608, HIP 89968, HR 6863[1] | ||||
|
Eienskappe
wysigY Sagittarii se skynbare magnitude wissel in ’n periode van 5,7736 dae tussen 5,25 en 6,24. Sy sterreklassifikasie is F8II en sy effektiewe temperatuur 5 370 K. Sy radius is 50 keer dié van die Son en sy massa ses keer die Son s’n. Dit het ’n rotasiespoed van 16 km/s en ’n metaalinhoud soortgelyk aan die Son s’n: sowat 0,05. Daar is ’n effens oorvloed van koper, sink, yttrium en natrium – omtrent dubbel soveel as in die Son ([Na/H] = 0,27).[4]
Dubbelster
wysigDaar is getuienis dat Y Sagittarii ’n spektroskopiese dubbelster kan wees. ’n Wentelperiode van 10 000 tot 12 000 dae is vir die stelsel voorspel.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "V* Y Sgr". Simbad. Centre de données astronomiques de Strasbourg. Besoek op 2012-09-17
- ↑ 2,0 2,1 "HIP 89968", Wolfram Alpha, http://www.wolframalpha.com/input/?i=HIP+89968, besoek op 2012-09-17
- ↑ "Y Sagittarii, a white bright giant star in Sagittarius", Ashland Astronomy Studio, archived from the original on 2019-06-18, https://web.archive.org/web/20190618105753/http://www.astrostudio.org/xhip.php%3Fhip%3D89968, besoek op 2012-09-18
- ↑ J., Duncan (August 2013), "Changes in the spectrographic elements of Y Sagittarii", Astrophysical Journal 56: 340–341, doi:10.1086/142708, Bibcode: 1922ApJ....56..340D.
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia