Yasuhiro Nakasone
Yasuhiro Nakasone (Japannees: 中曽根 康弘 Nakasone Yasuhiro, 27 Mei 1918 – 29 November 2019) was 'n Japannese politikus wat van 1982 tot 1987 as die Eerste minister van Japan en president van die Liberale Demokratiese Party gedien het. Hy was langer as 50 jaar lid van die Huis van Verteenwoordigers. Hy was veral bekend daarvoor dat hy die privatisering van ondernemings in staatsbesit deurgedring het, en dat hy die Japannese nasionalisme tydens en na sy termyn as premier help herleef het. Hy het op 27 Mei 2018 100 geword en was die oudste lewende voormalige staatsleier ten tyde van sy dood in 2019.
Yasuhiro Nakasone 中曽根康弘 | |
Yasuhiro Nakasone in 1982 | |
Ampstermyn 27 November 1982 – 6 November 1987 | |
Vise | Shin Kanemaru |
---|---|
Monarg | Shōwa |
Voorafgegaan deur | Zenkō Suzuki |
Opgevolg deur | Noboru Takeshita |
President van die Liberaal-Demokratiese Party
| |
Ampstermyn 25 November 1982 – 31 Oktober 1987 | |
Vise | Susumu Nikaidō |
Voorafgegaan deur | Zenkō Suzuki |
Opgevolg deur | Noboru Takeshita |
Lid van die Laerhuis
| |
Ampstermyn 26 April 1947 – 10 Oktober 2004 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Takasaki, Gunma, Japannese Keiserryk (nou Japan) | 27 Mei 1918
Sterf | 29 November 2019 (op 101) Tokio, Japan |
Politieke party | Liberaal-Demokratiese Party |
Eggenoot/-note | Tsutako Nakasone (1945–2012; haar dood) |
Kind(ers) | Hirofumi Nakasone |
Alma mater | Universiteit van Tokio |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Japan |
Diens/Tak | Japannese Keiserlike Vloot |
Jare in diens | 1941–1945 |
Rang | Luitenant-bevelvoerder |
Oorloë/Veldslae | Tweede Wêreldoorlog |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Yasuhiro Nakasone.