Krasnodar
(Aangestuur vanaf Yekaterinodar)
- Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Krasnodar-krai.
Krasnodar (Russies: Краснода́р) is die grootste stad en hoofstad van Krasnodar-krai in die suidwestelike deel van Rusland. Dit het in 2014 'n bevolking van 805 680 gehad. Dit lê 40 km oos van Oekraïne en 85 km noord van die Swartsee. Die stad is in 1794 gestig as Jekaterinodar en is ná die Oktober-rewolusie hernoem na Krasnodar.
Krasnodar Краснодар | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 45°02′N 38°58′O / 45.033°N 38.967°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Krasnodar-krai |
Stigting | 1794 |
Regering | |
• Tipe | Stadsdoema |
• Hoof | Wladimir Jewlanof |
Oppervlak | |
• Stedelik | 841 km2 (325 vk. myl) |
Hoogte | 25 m (82 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 805 680 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://www.krd.ru www.krd.ru |
Susterstede
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Krasnodar.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia