Yellowwood Park
Yellowwood Park is 'n voorstad van Durban, oos van Chatsworth en suid van die Kenneth Stainbank-natuurreservaat. Die voorstad is aangelê op grond wat behoort het aan die Stainbank-familie waarop geelhoutbome gegroei het, en is ná die bome genoem.
Yellowwood Park | |
---|---|
Koördinate: 29°55′5″S 30°56′34″O / 29.91806°S 30.94278°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Hoofplek | Durban |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,48 km2 (0,96 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 216 |
• Digtheid | 2 103/km2 (5 450/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 40,0% |
• Indiërs/Asiërs | 18,2% |
• Bruin mense | 3,0% |
• Swart mense | 38,3% |
• Ander | 0,5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 58,8% |
• Zoeloe | 28,4% |
• Afrikaans | 6,1% |
• Xhosa | 3,1% |
• Ander | 1,3% |
Vir sensusdoeleindes beslaan die buurt 2,48 km². In 2011 was die bevolking 5 216, van wie 40% Blankes was en 38% Swart.[1] Engels is die grootste huistaal met amper 59% en Zoeloe die naasgrootste (28,4%). Afrikaans was vierde met 6,1%.[1]