Yokosuka

Stad van Japan

Yokosuka (横須賀市 Yokosuka-shi?) is 'n stad in die Kanagawa Prefektuur, Japan.

Op Februarie 2024 was die stad se populasie 373,797 met 'n digtheid van 3,708 inwoners per vierkante km.[1] Die total area van die stad is 100.7 km² en dit is die 11ste bevolkte stad in die Groter Tokio-gebied en die 12de in die Kanto-streek. Die stad is die tuiste van die Verenigde State Yokosuka Vlootwerf.

Geografie

wysig
 
Uitsig oor berg Foedji en die middestad van Yokosuka, gesien vanaf die Uraga-kanaal

Yokosuka beslaan die grootste gedeelte van die Miura Skiereiland, aan die ooste is Tokiobaai en Sagmaibaai aan die weste.

Omliggende munisiplaiteite

wysig
  • Hayama
  • Kanazawa-ku, Yokohama
  • Miura
  • Zushi

Verwysings

wysig
  1. "Basic Resident Register registration population" (in Engels). Yokosuka City. Besoek op 21 Februarie 2018.[dooie skakel]