Yolandi Visser
Anri du Toit (gebore op 1 Desember 1984) beter bekend onder haar verhoognaam Yolandi Visser (gestileerde vorm: ¥o-landi Vi$$er) is veral bekend as 'n sangeres in die Suid-Afrikaanse rap-rave musiekgroep, Die Antwoord.
Yolandi Visser | |
---|---|
Anri du Toit in 2010 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Anri du Toit |
Ook bekend as | Yo-Landi Visser Anica The Snuffling |
Gebore | 3 Desember 1984 Port Alfred, Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Genres | Alternative hip hop, rave, electronic, zef |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 2001–hede |
Etikette | Zef Recordz, Cherrytree, Polydor, Rhythm Records |
Assosiasies | Ninja, MaxNormal.TV, The Constructus Corporation, Die Antwoord |
Webwerf | dieantwoord.com |
Persoonlike lewe
wysigDu Toit is in Port Alfred, Oos-Kaap, Suid-Afrika gebore. Sy het 'n dogter, Sixteen Jones (gebore in 2006), met haar musikale vennoot, Watkin Tudor Jones (verhoognaam Ninja).
Diskografie
wysig- Met The Constructus Corporationxxxx
- The Ziggurat (2003)
- Met MaxNormal.TV
- Rap Made Easy (2007)
- Good Morning South Africa (2008)
- Met Die Antwoord
- $O$ (2009)
- 5 (2010)
- TEN$ION (2012)
- Donker Mag (2014)
- Chappie (2015)