Yster(II)fumaraat

chemiese verbinding

Yster(II)fumaraat is 'n sout van yster in sy oksidasietoestand 2+ met fumaarsuur.

Eienskappe

Algemeen

Naam Yster(II)fumaraat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule C4H2O4Fe
Molêre massa 169,9 [g/mol][1]
CAS-nommer 141-01-5[1]  
Voorkoms bruinrooi poeier[1]  
Reuk Kenmerkend[1]
Fasegedrag
Smeltpunt >280 °C[1]
Kookpunt ontbind >330,2 °C[1]
Digtheid
Oplosbaarheid 1,4 [g/L] @25 °C[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt 197°C @973 hPa [1] 
LD50 3850 [mg/kg][1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Dit word medies gebruik as aanvulling om ystertekorte teen te staan. Dit is 'n oplosbare sout van yster(II) en daardeur baie biobeskikbaar maar dit kan maagklagtes veroorsaak.[2]

Die verbinding kan vervaardig word deur 'n reaksie tussen yster(II)hidroksied en 'n oormaat fumaarsuur onder uitsluiting van die lug se suurstof:[3]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 1,8 "safety data sheet" (PDF). Carl Roth.
  2. B. Lönnerdal, O. Hernell (2013). Iron: Physiology, Dietary Sources, and Requirements, in: Encyclopedia of Human Nutrition (Third Edition). Academic Press. pp. 39–46. doi:10.1016/B978-0-12-375083-9.00164-1. {{cite book}}: Onbekende parameter |editors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. VSA patent US3478073A