Yulin
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yulin (Chinees: 玉林) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Guangxi met 'n bevolking van 5 980 000 in 2004.
Yulin 玉林 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 22°38′00″N 110°09′00″O / 22.63333°N 110.15000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Outonome gebied | Guangxi |
Oppervlak | |
• Totaal | 12 839 km2 (4 957 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 5 980 000 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 537000 |
Skakelkodes | 775 |
Webwerf | yulin.gov.cn |
Die stad is in die suidooste van China, noord van die kus van die Suid-Chinese See, en wes van Hongkong en Macau geleë.