Zalala
- Moenie verwar word met die Zalara wat 'n sytak van die Keiskammarivier is nie.
Die Zalala is 'n rivier wat in die ooste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n kleiner sytak van die M'basherivier.
Zalala | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | M'basherivier |
Monding-hoogte | 494 m |
Koördinate: 31°51′21″S 28°24′36″O / 31.85583°S 28.41000°O |