Zinniaville
Zinniaville is 'n dorpsgebied in Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.
Zinniaville | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 25°38′53″S 27°14′28″O / 25.64806°S 27.24111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Bojanala |
Munisipaliteit | Rustenburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,50 km2 (0,58 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 225 |
• Digtheid | 2 150/km2 (5 600/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.1% |
• Indiërs/Asiërs | 69.0% |
• Bruin mense | 2.4% |
• Swart mense | 25.2% |
• Ander | 2.1% |
Taal (2011) | |
• Engels | 75.9% |
• Afrikaans | 6.5% |
• Tswana | 3.8% |
• Suid-Ndebele | 1.0% |
• Ander | 12.8% |
Poskode (strate) | 0299 |
Onder die vorige bedeling was dit 'n eksklusiewe woonbuut vir Indiërs gewees. Sedert die einde van apartheid in 1994 is dit besig om spoedig uit te brei en val onder die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 Subplek Zinniaville tydens 2011-sensus