Óscar Espinosa Chepe

Kubaanse ekonoom

Óscar Manuel Espinosa Chepe(Cienfuegos, 29 November 1940-Cercedilla, 23 September 2013) was 'n Kubaanse ekonoom.

Hy studeer aan die Universiteit van Havana en het 'n ekonomiese adviseur van Fidel Castro geword, en ekonomiese koördineerder tussen Kuba en Hongarye, Tsjeggo-Slowakye en Joego-Slawië. Later was hy 'n dissident (Primavera Negra)[1]

VerwysingsWysig