1000
datum
(Aangestuur vanaf 1000 n.C.)
1000 |
◄ | 9de eeu | ◄10de eeu► | 11de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 995 | 996 | 997 | 998 | 999 | ◄ 1000 ► | 1001 | 1002 | 1003 | 1004 | 1005 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1000 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
David III van Tao | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1000 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 10de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Leif Erikson ontdek Noord-Amerika (Vinland)
- 27 Maart – Pous Silvester II verleen die koningstitel aan Sint Stefanus van Hongarye.
Geboortes
wysig- Onbekend – Pous Silvester III, 146ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1062 of 1063)
- Onbekend – Konstantyn IX, keiser van die Bisantynse Ryk († 1055)
Sterftes
wysig- 9 September – Olav I Tryggvason, koning van Noorweë (* 963)
- Garcia II, koning van Aragón en Navarra
- David III, vors van die Georgiese vorstendom Tao.