1020
jaar
1020 |
◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1015 | 1016 | 1017 | 1018 | 1019 | ◄ 1020 ► | 1021 | 1022 | 1023 | 1024 | 1025 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1020 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1020 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- Pous Benedictus VIII reis na Duitsland vir oorleg met keiser Hendrik II.
- Pous Benedictus VIII laat (weer soos in 1017) Jode in Rome onthoof en verbrand onder die voorwendsel dat hulle godslastering 'n orkaan en 'n aardbewing veroorsaak het.
Geboortes
wysig- Ongeveer Pous Stefanus IX, die 154ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1058).
Sterftes
wysig- Leif Erikson, Noorse ontdekkingsreisiger. (* omstreeks 970).