117
jaar
117 |
◄ | 1ste eeu | ◄2de eeu► | 3de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 112 | 113 | 114 | 115 | 116 | ◄ 117 ► | 118 | 119 | 120 | 121 | 122 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:117 |
Kalenders | ||||||||||||||||
Keiser Trajanus | ||||||||||||||||
|
Die jaar 117 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 17de jaar van die 2de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- In Cyrene, Egipte, Siprus en Mesopotamië kom die Jode in opstand. Hul dood 240 000 op Siprus en 220 000 in Cyrene. In Alexandrië word hulle deur die Grieke verslaan en afgeslag.[1]
- In Britannië en in Africa ontstaan opstande.[1]
- Die Sarmatiërs val die Romeine aan by die Donou.[1]
- Chosroes keer terug na sy hoofstad Ctesiphon en die Romeinse mag in Mesopotamië wankel. [1]
- Keiser Trajanus moet terugkeer na Rome, maar hy sterf in Selinus in Silisië. Sy vrou Plotina beweer dat hy Hadrianus op sy sterfbed as seun aangeneem het.[1]
- Keiser Hadrianus volg keiser Trajanus op.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- Onbekend – Tacitus, Romeinse geskiedkundige (± 56).
- 8 Augustus – Trajanus, keiser van die Romeinse Ryk (* 53).