11 (getal)

natuurlike getal
Hierdie artikel handel oor die getal 11, vir ander gebruike, sien 11 (dubbelsinnig).
11 (getal) – 11
Orde Elfde

Syfers: 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

10 20 30 40 50 60 70 80 90

11 (elf) is 'n natuurlike getal wat ná 10 en vóór 12 op die getallelyn lê. 11 is 'n priemgetal.

Wiskunde

wysig

Meetkunde

wysig
 
Kopergravure van 'n elfhoek, deur Anton Ernst Burkhard von Birckenstein (1698)

'n 11-sydige veelhoek word 'n elfhoek genoem. 'n Gereelde elfhoek is die eerste veelhoek wat nie met behulp van 'n hoektrisektor gekonstrueer kan word nie.[1]

Lys van basiese berekeninge

wysig
Vermenigvuldiging 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 50 100 1000 10000
11 × x 11 22 33 44 55 66 77 88 99 110 121 132 143 154 165 176 187 198 209 220 231 242 253 264 275 550 1100 11000 110000
Deling 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
11 ÷ x 11 5.500 3.667 2.750 2.200 1.833 1.571 1.375 1.222 1.100 1 0.917 0.846 0.786 0.733 0.688 0.647 0.611 0.579 0.550
x ÷ 11 0.091 0.182 0.273 0.364 0.455 0.545 0.636 0.727 0.818 0.909 1 1.091 1.182 1.273 1.364 1.455 1.545 1.636 1.727 1.818
Magsverheffing 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
11x 11 121 1331 14641 161051 1771561 19487171 214358881 2357947691 25937424601 285311670611 3138428376721 34522712143931 379749833583241 4177248169415651 45949729863572160 505447028499293760 5559917313492231168 61159090448414547968 672749994932560068608
x11 1 2048 177147 4194304 48828125 362797056 1977326743 8589934592 31381059609 100000000000 285311670611 743008370688 1792160394037 4049565169664 8649755859375 17592186044416 34271896307633 64268410079232 116490258898219 204800000000000

Verwysings

wysig
  1. Gleason, Andrew M. (1988). "Angle trisection, the heptagon, and the triskaidecagon". American Mathematical Monthly. Taylor & Francis, Ltd. 95 (3): 191–194. doi:10.2307/2323624. JSTOR 2323624. MR 0935432. S2CID 119831032.

Eksterne skakels

wysig