9 (getal)

natuurlike getal
Hierdie artikel handel oor die getal 9, vir ander gebruike, sien 9 (dubbelsinnig).
9 (getal) – 9
Orde

Syfers: 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

10 20 30 40 50 60 70 80 90

9 (nege) is 'n natuurlike getal wat ná 8 en vóór 10 op die getallelyn lê. 9 is die grootste enkelsyfergetal in die desimale stelsel.

Wiskunde

wysig

Meetkunde

wysig

'n veelhoek met nege sye word 'n negehoek genoem.[1] 'n Gereelde-negehoek kan gekonstrueer wees met 'n gereelde kompas, reguitlyn, en hoektrisektor.[2]

Die laagste aantal vierkante wat nodig is vir 'n perfekte teëlwerk van 'n reghoek is 9.[3]

Lys van basiese berekeninge

wysig
Vermenigvuldiging 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 50 100 1000 10000
9 × x 9 18 27 36 45 54 63 72 81 90 99 108 117 126 135 144 153 162 171 180 189 198 207 216 225 450 900 9000 90000
Deling 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
9 ÷ x 9 4.500 3 2.250 1.800 1.500 1.286 1.125 1 0.900 0.818 0.750 0.692 0.643 0.600 0.562 0.529 0.500 0.474 0.450
x ÷ 9 0.111 0.222 0.333 0.444 0.556 0.667 0.778 0.889 1 1.111 1.222 1.333 1.444 1.556 1.667 1.778 1.889 2 2.111 2.222
Magsverheffing 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
9x 9 81 729 6561 59049 531441 4782969 43046721 387420489 3486784401 31381059609 282429536481 2541865828329 22876792454961 205891132094649 1853020188851841 16677181699666568 150094635296999136 1350851717672992000 12157665459056928768
x9 1 512 19683 262144 1953125 10077696 40353607 134217728 387420489 1000000000 2357947691 5159780352 10604499373 20661046784 38443359375 68719476736 118587876497 198359290368 322687697779 512000000000

Verwysings

wysig
  1. Robert Dixon, Mathographics. New York: Courier Dover Publications: 24
  2. Gleason, Andrew M. (1988). "Angle trisection, the heptagon, and the triskaidecagon". American Mathematical Monthly. Taylor & Francis, Ltd. 95 (3): 191–194. doi:10.2307/2323624. JSTOR 2323624. MR 0935432. S2CID 119831032.
  3. Sjabloon:Cite OEIS

Eksterne skakels

wysig