1567
jaar
1567 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1562 | 1563 | 1564 | 1565 | 1566 | ◄ 1567 ► | 1568 | 1569 | 1570 | 1571 | 1572 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1567 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1567 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 67ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 29 Maart – Pous Pius V publiseer die bul Admonet Nos waarin die herinvestuur van gebiede wat tot die pouslike staat behoort, verbied word.
- 20 Junie – Die "Casket"-briewe word gevind. Die briewe impliseer dat Maria I van Skotland, saamgesweer het met James Hepburn, 4de graaf van Bothwell, om Maria se man Lord Darnley te vermoor.
- 22 Julie – Alessandro Ottaviano de' Medici (later Pous Leo XI) word priester.
Geboortes
wysig- Samuel de Champlain, Franse ontdekker, navorser, pionier en eerste goewerneur van Nieu-Frankryk (Kanada; † 25 Desember 1635)
- Onbekend – Claudio Monteverdi, Italiaanse komponis († 1643).