1568
jaar
1568 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1563 | 1564 | 1565 | 1566 | 1567 | ◄ 1568 ► | 1569 | 1570 | 1571 | 1572 | 1573 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1568 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Habsburgse Nederlande in 1568 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1568 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- Die Nederlande kom in opstand teen die Spaanse oorheersing en die Tagtigjarige Oorlog begin.
- 24 Maart – Pous Pius V stel nog vier kardinale aan waaronder Antonio Carafa.
Geboortes
wysig- 5 April – Maffeo Barberini (later Pous Urbanus VIII), die 235ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 29 Julie 1644)
- 5 September – Tommaso Campanella, Italiaanse skrywer, digter, wetenskaplike, filosoof en teoloog († 1639)