15de Dinastie van Egipte
(Aangestuur vanaf 15de Dinastie)
Die 15de Dinastie (ook Dinastie XV geskryf; omstreeks 1650-1550 v.C.)[1] was ’n koningshuis van Antieke Egipte wat tydens die Tweede Oorgangstydperk regeer het.
Dit was die eerste Hyksos-dinastie en hulle het van Avaris af regeer. Hulle het nie beheer oor die hele land gehad nie. Hulle het verkies om in Noord-Egipte te bly omdat hulle die land van die noordooste af binnegekom het. Die name en volgorde van die konings is nie heeltemal seker nie.
Heersers
wysigFarao | Bewind | ||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Salitis | |||||||||||||||||||
Sakir-Har | Chronologiese posisie onseker. | ||||||||||||||||||
Chyan | |||||||||||||||||||
Apepi | c. 1590?-1550 v.C. | ||||||||||||||||||
Chamoedi | c. 1550-1540 v.C. |
Verwysings
wysig- ↑ Shaw, Ian, red. (2000). The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press. p. 481. ISBN 0-19-815034-2.
Voorafgegaan deur ← 14de Dinastie |
15de Dinastie | Opgevolg deur 16de Dinastie → |