1835 in Suid-Afrika
Gebeure
wysig- Die Voortrekkers begin om die Kaapkolonie te verlaat (in 'n gebeurtenis wat later die Groot Trek genoem word) na die binneland om te ontsnap van Britse oorheersing en die moeilikheid op die grens met die Xhosa.
- Port Natal is herdoop na Durban in die eer van die Kaapkolonie se Goewerneur, Sir Benjamin d'Urban
Sterftes
wysig- 12 Februarie – Hintsa ka Khawuta, hoof van die Gcaleka-stam van die Xhosas, is doodgeskiet terwyl hy probeer om te ontsnap van die Britse magte (sommige bronne teken die datum aan as 12 Mei)
Verwysings
wysig- Sien Jare in Suid-Afrika vir 'n lys van verwysings.